Straatligkinders!

Straatligkinders is an Afrikaans-rock/emo-kaans/hardcore/punk band from the university town of Potchefstroom in the North West Province of South Africa. SLK consists out of four bandmembers: Ruan Kruger (Drumms), Hein Kruger (Bass), Benjamin De Jager (Guitar), Bouwer Bosch (Guitar and vocalist).

Ons is nie ‘n “christian band” nie want christianity is NIE ‘n musiekstyl of ‘n genre nie, dis ‘n leefstyl. Ons is lief vir Jesus maar dit maak ons NIE beter as ander mense nie. Ons is nie perfek nie maar ons is vergewe. Ons probeer anders wees alhoewel ons soms dieselfde foute maak. Dis meer as musiek…..

Their music video of ”Gedagte Vir Die Dag”:

♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥

Music video of ”Die Beskermer”:

♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥

Music video of ”Avontuur van ‘n Hartbreek”:

♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥

Free downloads of Straatligkinders’ EP:

Links to their Myspace and Facebook:

♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥

Some more pics and lyrics!

Jou seer is die brug na iemand anders se hart -Straatligkinders

Aleen sit hy en haat homself
Hy wens die seer het nie so diep gedelf
Wat kan ek doen?
Wat moet ek doen? Om hom te leer van
my verlede, so vol pyn en leed
En hoe ek weet dit was vir ‘n rede
Hoe anders sou? Hoe anders sou ek gegroei het?

Almal ken van seer Almal stel teleur
Die geheim lê in die verhoudings
Wat jy met die mense rondom jou het
En jy kan ‘n verskil maak met jou seer

Die trane rol van haar wange af
Sy wens die mense wil net ophou lag
Wat kan ek doen? Wat moet ek doen om haar te wys dat
Sy is beeldskoon net daar soos sy is
As almal dood is, wie gee om oor jou gesig?
Die ironie is die uiterlik is duidelik

Almal ken van seer
Almal stel teleur
Die geheim lê in die verhoudings
Wat jy met die mense rondom jou het
en jy kan ‘n verskil maak met jou seer.

♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥

Gedagte vir die dag -Straatligkinders

Het jy al ooit gewonder wat gaan aan daar onder
Al die maskers wat die wêreld daagliks dra
Dit fassineer my altyd wanneer ek vinger wys
na mense as ek sèlf ‘n masker dra

Dink aan wat jy doen
en dink aan wat jy sê
Dink aan wie jy is
En dink aan
Whoahoa X4

Halwe waarheid is net so goed soos ‘n leuen
Moenie alles glo wat jy hoor nie
Jy draai nooit Jou rug op ons, maar
ons draai ons rug soms op jou

Dink aan wat jy doen
en dink aan wat jy sê
Dink aan wie jy is
En dink aan
Whoahoa X4

♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥

Different lyrics from various songs of Straatligkinders! If you can’t read it here are some of the words in Afrikaans:

Jy’n nie perfek nie.
Eks nie perfek nie.

Wees braaf en wees jouself.

Hoe anders sou ek gegroei het?

Ek voel gevul ek voel verstaan.

Bloei my hartjie
bloei vir jou!

VEG SAAM TEEN HAAT
VEG SAAM TEEN ONREGVERDIGHEID

Verander die wêreld deur by jouself te begin
fout vir fout gaan jy al hoe beter raak
om minder seer te kry en minder seer te maak

Gloei my lampie
gloei vir jou!

Almal ken van seer,
almal stel teleur.

Dit fassineer my altyd wanneer ek
vinger wys na die mense as ek self
‘n masker dra.

♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥

More LYRICS:

♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥

Elektriese blomme

Download Elektriese blomme mp3.

Praat met my

Skree op my

Wonder oor my

Raak my

Dink aan my

Droom oor my

Huil oor my

Raak my

Sien jy my?

Is ek jy?

Moet ek bly?

Raak my

Dink aan my

Droom oor my

Huil oor my

Raak my! X4

Vat jou hande bind dit vas

om my hart

maak dit joune

tel my op jou skouers hoog

en loop met my

op

die reënboog X4

Vat my foute maak dit reg

ek wil ophou doen wats sleg

droog gebloeide lig op laag

ek’s lief vir jou X2

Elektriese blomme brand vir jou X4

Genesing

As jy seerkry

Dis ‘n vorm van genesing

Wees jouself as jy val

Almal is gebroke

Winter help ons om somer te waardeer

en ek huil deur my hart en skree

sien jy my traan?

Whaoh Whaoh Whoah

Die tyd is nou x2

Genesing is seer

en niks genees soos pyn nie

Gekraakte harte lek vol gemaakte liefde

Whaoh Whaoh Whoah

Die tyd is nou x2

Die splinter in jou hart kom van die liefde op hout x4

Die splinter in jou hart x3

Kruis my hart

So het berge groet my groot

Eks so klein as ‘n rowende nood

help ons nou met daaglikse brood

Gee ons asseblief die lewe na dood

Tien pers hemelruim laat my

in jou hart verdwyn

Groene wye weivelde

Jy is al wie my kan dra

Kruis my hart en skree: hoop om te leef!

Vat my siel en skree: laat dit weer leef!

Die babbablou wolke lug

maak my lus om weg te vlug

stille waters diepe grond

Jy’s die woorde in my mond

Kruis my hart en skree: hoop om te leef!

Vat my siel en skree: laat dit weer leef! x2

Kan dit wees kan dit wees? x4

Kan dit wees kan dit wees?

(Dat ek jou nie meer vrees?) x4

Kruis my hart en skree: hoop om te leef!

Vat my siel en skree: laat dit weer leef!

(Kan dit wees kan dit wees?)

Kruis my hart en skree: hoop om te leef!

(Kan dit wees kan dit wees?)

Vat my siel en skree: laat dit weer leef!

Kan dit wees kan dit wees? x2

Klassieke geveg

Kyk, kyk vir my

wanneer ek met jou stry

ek voel jou hand

die tye wat kom

en die tye wat gaan

is tyd

saam Jou

verskietende ster skiet deur my hart

en ek soek geen wens

Hiers ek nou

ek is vuil

ek is stukkend

ek’s gebroke Heer

Maak my heel, o Heer

Jy sien my as ek foute maak

Jy bly glo in my

Jy hou vas aan my

Die reën op my oë

maak my opkyk na bo

en ek begin te glo

Hiers ek nou

ek is vuil

ek is stukkend

ek’s gebroke Heer

Maak my heel, o Heer

Jy sien my as ek foute maak

Jy bly glo in my

Jy hou vas aan my

Gebroke liggaam bloei vir jou x3

Gebroke liggaam bloei x2

Gebroke liggaam bloei vir jou

Gebroke liggaam bloie vir my

Gebroke liggaam bloei vir ons almal

Hiers ek nou

ek is vuil

ek is stukkend

ek’s gebroke Heer

Maak my heel, o Heer

Jy sien my as ek foute maak

Jy bly glo in my

Jy hou vas aan my

Gebroke liggaam bloei vir jou

Gebroke liggaam bloie vir my

Gebroke liggaam bloei vir ons almal

Die Avontuur Van ‘n Hartbreek

Jou hart klop vinniger
Jou polse sweet, my polse sweet
Ons draai al stadiger
Jou hande bewe, my hande bewe

Worstel met my gedagtes
Jy glimlag breed, ek glimlag breed
Wees braaf en wees jouself
Jy het my naam, ek het jou naam

Kom kom kom nou saam
Ons dans oor die sterre en die maan
Moet net nie so bang wees nie
Moet net nie so skaam wees nie
Sien sien sien jy my
Ek’s besig om oor planete te gly
Moet net nie so bang wees nie
Moet net nie so skaam wees nie

Tragedie tref ons harte
Jy soek meer en ek soek minder
Niks is meer dieselfde nie
Jou polse sweet nie, my polse sweet nie

Dis nou hoe dit gaan eindig
Jy’s onseker en ek voel seker
Dis nie nodig om spyt te wees nie
Want spyt steel tyd van die Avontuur

Kom kom kom nou saam
Ons dans oor die sterre en die maan
Moet net nie so bang wees nie
Moet net nie so skaam wees nie
Sien sien sien jy my
Ek’s besig om oor planete te gly
Moet net nie so bang wees nie
Moet net nie so skaam wees nie
x2

Die Beskermer

O ek voel gevul, ek voel verstaan
O ek voel verstaan, ek voel geen blaam
Help my nou dat ek kan stewig staan
x2

Gebroke harte lê op die vloer
Almal se lewens vol leuens gevoer
Opsoek na die waarheid op verkeerde plekke
Maar die antwoord bly altyd Jy

Weg, ver weg van alles af
Sien ek Jou met ‘n kersie staan
En jy hou my hart in jou hande vas
Vanaand x2

Die vrae in jou oë verander in trane van waarheid
Wat maak my reg?
Wat maak jou reg?

Dit is nie jou skuld nie
Maar jy word geblaam
Vat nie die pyn nie en hou dit net skaam
Jy’s nie perfek nie
Ek’s nie perfek nie

Weg, ver weg van alles af
Sien ek Jou met ‘n kersie staan
En Jy hou my hart in Jou hande vas
Vanaand x2
x2

Verander Die Wêreld Deur By Jouself Te Begin

Verander die wêreld deur by jouself te begin fout vir fout

Gaan jy al beter raak om minder seer te kry
en minder seer te maak
Ooh ooh ooh ooh ooh ooh ooh ooh…

Selfpersepsies skuif
Na ‘n bewuswording
Ek sien ‘n leemte in
Besluite wat ek maak
Dit hou te lank so aan
Die warboel van my skaam
Hou my terug om te weet
wie ek behoort te wees

Verander die wêreld deur by jouself te begin fout vir fout
Gaan jy al hoe beter raak om minder seer te kry
en minder seer te maak
Ooh ooh ooh ooh ooh ooh ooh ooh…

Persepsies grens al weer
Eks moeg vir die verweer
Gaan ek dit weer toelaat
om my oor te neem

Die tyd het aangebreek
Om op te staan teen my
Manier van oordeel en
manier van leef

Verander die wêreld deur by jouself te begin fout vir fout
Gaan jy al hoe beter raak om minder seer te kry
en minder seer te maak
Ooh ooh ooh ooh ooh ooh ooh ooh…
x2

Sien Is Glo

Leer my, leer my van liefde
Red my, red my van my vrese
Soms is dit goed om verkeerd te wees
Wil jy reg of gelukkig wees?
Of wil jy sien hoe kan ek wonde genees?
Jy was reg; dit kan genees

Sien is glo
So kies wat jy wil sien
Kies wat jy wil glo x2
As jy wil sien
Moet
Jy jouself verloor x3

Versterk, versterk my integriteit
Verhoog, verhoog my intimiteit
Bevestig nou my identiteit
Die antwoord op dit wat ek nou wil weet
Sal ek eendag tien teen een vergeet
Die antwoord lê in die verhouding

Sien is glo
So kies wat jy wil sien
Kies wat jy wil glo x2
As jy wil sien
Moet
Jy jouself verloor x3 x2

Kan Ekke Met Jou Dans

Kan ekke met jou dans?
kan ekke met jou draai?
ek wil in jou arms in die rondte swaai.

kan ekke met jou vlieg?
kan ekke met jou sweef?
ek wil met Jou in my lewe leef
(Lewe Leef)

ek maak foute nou
ek maak foute nou
ek maak foute nou
maar ek bly lief vir jou

die bruidegom is al gereed
die bruid sukkel met haar eed
die huwelik gaan steeds begin
die dansbaan word geopen deur jou,
deur jou
die dansbaan word geopen deur jou,
deur jou

hier’s ek nou weer alweer
en ek klop aan jou deur
jy maak oop jou hart
en ek kruip daarin

want

ek is lief vir jou
en ek is hier vir jou
en ekke dans met jou
want ek behoort aan Jou

Kan ekke met jou dans?
kan ekke met jou draai?
ek wil in jou arms in die rondte swaai?

kan ekke met jou vlieg?
kan ekke met jou sweef?
ek wil met Jou in my lewe leef

ek maak foute nou
ek maak foute nou
ek maak foute nou
maar ek bly lief vir jou

hier’s ek nou weer alweer
en ek klop aan jou deur
jy maak oop jou hart
en ek kruip daarin

want

ek is lief vir jou
en ek is hier vir jou
en ekke dans met jou
want ek behoort aan Jou

vergewe my
vergewe my
vergewe my
vergewe my

Bloeisels

Vat my hart en skree
Ek lê my lewe neer
Vir dit wat jy wil doen
Dis alles dieselfde

Vandat jy hier was
Is alles deurmekaar
Is ons die enigstes
Niks is meer dieselfde nie

Gee my nog een kans
Ek wil jou verkeerd bewys
Vir als wat ek kan doen
Dis alles dieselfde

Bloei my hartjie
Bloei vir jou
Dit bloei vir jou
Gloei my lampie
Gloei vir jou
Dit gloei vir jou

Sien my angstigheid
Voel my dringendheid
Dis alles dieselfde

Kan dit ooit weer wees
Dat ek jou sal vrees
Moet ‘n mens jou vriende vrees?
Niks is meer dieselfde

Gee my nog een kans
Ek wil jou verkeerd bewys
Vir als wat ek kan doen
Dis alles dieselfde

Bloei my hartjie
Bloei vir jou
Dit bloei vir jou
Gloei my lampie
Gloei vir jou
Dit gloei vir jou x2

Bloei vir jou
Dit bloei vir jou
Gloei vir jou
Dit gloei vir jou

Blanke Skaamte

Paniek bevange
Mense hardloop rond
“veg vir julle lewens”
“jy’s slegter as die grond”

Blanke skaamte
Jy dink nie wat jy doen
Wie gee jou die reg
Om ander te verdoem

Veg saam teen haat
Veg saam teen onregverdigheid
Staan saam teen mensgemaakte institusies

Dis in jou weefsel ingeweef, jy gee nie om hoe ander leef
Die fokus is op haat alleen

Hou op met dit wat jy doen, jy breek af aan alles wat ons versoen
Sit jou trots eenkant en kom ons loop hand aan hand

Veg saam teen haat
Veg saam teen onregverdigheid
Staan saam teen mensgemaakte institusies

Totsiens

Die aande laat,die oggende vroeg
Soek ek jou aangesig
In die donker lig daar ver
Is dit jy daar vuil

Die mense gaan spot die mense gaan haat
Ek verseker jou nou
Dit is nog glad nie te laat nie
Te laat nie

Totsiens
Totsiens
Totsiens
Totsiens my ou lewe
Liefde
Liefde
Liefde
Kom neem my lewe oor

Kies n held kies n mens kies n gebroke liefde
Om jou te troos om jou vas te hou
As jy huil nou, as jy huil nou

Alles werk uit vir nou alles voel reg vir jou
Maar gee dit net tyd
Eendag gaan niks meer sin maak nie (gebroke liefde)
Meer sin maak nie

Totsiens
Totsiens
Totsiens
Totsiens my ou lewe
Liefde
Liefde
Liefde
Kom neem my lewe oor

3 Comments »

  1. Hendrik Said:

    Cool page! Straatligkinders rox!

  2. Nat-Nay Said:

    STRAATLIGKINDERS ROCK !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  3. Jewel Said:

    Straatligkinders het my siening oor Afrikanse musiek verander, Afrikaans kook!


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a Comment